2019

Inligting en Pryse

Instrumentlesse

Dromme

Sien Lesse → 

Kitaar

Sien Lesse → 

Klavier

Sien Lesse → 

Koor

Sien Lesse →

Viool

Sien Lesse → 

Fluit

Sien Lesse → 

Musiekteorie

Sien Lesse → 

Musiekproduksie

Sien Lesse → 

Groepklasse

Vibri-level (Minimum 2 studente per groep) - 240 p/maand

Baie studente tussen 6 – 9 jaar oud weet hulle wil musiek doen, maar het geen idee watter instrument nie. Ons het ‘n program ontwikkel (Vibri-Level) waar hulle “musiek” lesse het en in die proses word hulle blootgestel aan Klavier, Blokfluit, Sang & Kitaar. Na afloop van die program gaan daar duidelikheid wees watter instrument  die beste gaan werk en al die basiese beginsels van musiek sal vasgelê wees. Hulle gaan liedjies kan speel op al vier die instrumente. Hulle kry ook ‘n Vibri-Level sertifikaat as hulle die kursus voltooi het. Dit kan op ‘n individuele basis of in ‘n groep aangebied word. Groepe bestaan uit  ‘n minimum van 2 studente tot by ‘n maksimum van 6.

Vibri-speel (Minimum 4 studente per groep) - R120 p/maand

Vir studente tussen 4 en 6 jaar oud wat ‘n groot belangstelling in musiek toon.  Met perkussie instrumente leer ons basiese vaardighede vir musiek sodat elke student ‘n voorsprong kry vir formele lesse in die toekoms. Ons doen dit spelendergewys en probeer in die eerste plek liefde vir musiek kweek.

Bandklasse (Minimum 4 studente per groep) - R200 p/maand

Die Band klasse word aangebied op n twee weeklikse basis en duur 90 min. Die repertoire gaan deur die groep bepaall word. Daar is ook eksamen opsies soos Trinity “band exam” of Rockschool “band exams”. Die band gaan ook optree vir skool geleenthede en selfs kompetisies. Hulle leer ook die basies van klank; “Stage setup” en “Stage Presence” asook Mikrofoon tegniek by die vocals… Kom leer hoe om in ‘n band-opset te  werk. Keyboards, dromme, kitare, stem ensovoorts.

Sangklasse (Minimum 4 studente per groep) - R265 p/maand

Die Sangklasse is vir die een wat lief is vir sing, maar wat nog nie alleen op die verhoog wil klim nie. Ons leer die basiese tegnieke van sang, maar ons hoofdoel is liefde vir musiek en om saam met ander te sing!

Liedjieskryf klasse (Minimum 4 studente per groep) - R105 p/maand

Tydens hierdie klasse gaan ons kyk na die proses van liedjieskryf, verskillende strukture vir liedjies, verskillende “genres” en hulle kenmerke asook die akkoord progressie en die skryf van die lirieke. Studente gaan elke week huiswerk kry en met mekaar hulle idees deel. Dit is nie verpligtend om ‘n instrument te kan bespeel nie, maar dit sal baie help.

Modern percussion classes (Minimum 2 students per group) - R186 p/month
We will be taking modern pop songs and play them as a band, using percussion instruments (Metalophone, Xilophone etc.)

The goal of these lessons is to improve learners’ understanding of music (how different instruments fit together). We will also focus on working out harmonies using instruments. These classes are for learners gr.7 and up.

Classical percussion classes (Minimum 2 students per group) R225 p/month
General rhythmic percussion with instruments like metalophones, xilophones, recorders and keyboards. Here we also look at music theory and how to practically use it on the percussion instruments.

2019 Finansiële Uiteensetting

l

Registrasie (Jaarliks betaalbaar)

  • R 200 Basies (Slegs een registrasie fooi per familie is betaalbaar) sluit 1 huiswerkboek/ flipfile in

  • R   50 Huiswerk Boekie (Verpligtend vir individuele lesse)

  • R   50  Flip File

  • R   110  Sak

l

Vakmusiek (Gr 10, 11 & 12)

  • R160 p/maand
  • Die vakmusiek vorm deel van die skool rooster gedurende die oggend
l

Viool huur

  • R50 p/maand
Wat word ingesluit in lesgeld?

Weeklikse lesse: Ons werk met ‘n sisteem van 9 lesse per kwartaal. Dit beteken dat elke maandelikse betaling is vir 3 van die 9 lesse. Party maande is daar slegs 1 les, maar ander maande is daar weer 5.

Tweejaarlikse evaluasie met vorderings verslag Teenwoordigheid van onderwyser by alle eksamens, “Band Rehearsals”, “Recordings” & Konserte

Afslag

15% afslag indien meer as een instrument per familie geneem word. Slegs vanaf die 2e instrument.

10% afslag vir persioenarisse

Vlakke van Onderwysers

LW: die vlakke het niks met die student se vordering te doen nie, maar slegs die onderwyser se ondervinding en kwalifikasies.

Lesduur Termyn Fooi
30 min individuele les Vlak 1 Maandelikse R 405,00
Vlak 1 Kwartaaliks R 1 215,00
30 min groep klas Vlak 1 Maandelikse R 202,50
Vlak 1 Kwartaaliks R 607,50
45 min individuele les Vlak 1 Maandelikse R 607,50
Vlak 1 Kwartaaliks R 1 822,50
45 min groep klas Vlak 1 Maandelikse R 303,50
Vlak 1 Kwartaaliks R 910,50
60 min individuele les Vlak 1 Maandelikse R 810,00
Vlak 1 Kwartaaliks R 2 430,00
60 min groep klas Vlak 1 Maandelikse R 405,00
Vlak 1 Kwartaaliks R 1 215,00
Lesduur Termyn Fooi
30 min individuele les Vlak 2 Maandeliks R 480,00
Vlak 2 Kwartaaliks R 1 440,00
30 min groep klas Vlak 2 Kwartaaliks R 240,00
Vlak 2 Kwartaaliks R 720,00
45 min individuele les Vlak 2 Maandeliks R 720,00
Vlak 2 Kwartaaliks R 2 160,00
45 min groep klas Vlak 2 Maandeliks R 336,00
Vlak 2 Kwartaaliks R 1 080,00
60 min individuele les Vlak 2 Maandeliks R 960,00
Vlak 2 Kwartaaliks R 2 880,00
60 min groep klas Vlak 2 Maandeliks R 480,00
Vlak 2 Kwartaaliks R 1 440,00
Lesduur Termyn Fooi
30 min individuele les Vlak 3 Maandeliks R 525,00
Vlak 3 Kwartaaliks R 1 575,00
30 min groep klas Vlak 3 Maandeliks R 265,00
Vlak 3 Kwartaaliks R 790,00
45 min individuele les Vlak 3 Maandeliks R 790,00
Vlak 3 Kwartaaliks R 2 370,00
45 min groep klas Vlak 3 Maandeliks R 395,00
Vlak 3 Kwartaaliks R 1 125,00
60 min individuele les Vlak 3 Maandeliks R 1 050,00
Vlak 3 Kwartaaliks R 3 150,00
60 min groep klas Vlak 3 Maandeliks R 525,00
Level 3 Quarterly R 1 575,00
Lesduur Termyn Fooi
30 min individuele les Vlak 1 Maandelikse R 405,00
Vlak 1 Kwartaaliks R 1 215,00
30 min groep klas Vlak 1 Maandelikse R 202,50
Vlak 1 Kwartaaliks R 607,50
45 min individuele les Vlak 1 Maandelikse R 607,50
Vlak 1 Kwartaaliks R 1 822,50
45 min groep klas Vlak 1 Maandelikse R 303,50
Vlak 1 Kwartaaliks R 910,50
60 min individuele les Vlak 1 Maandelikse R 810,00
Vlak 1 Kwartaaliks R 2 430,00
60 min groep klas Vlak 1 Maandelikse R 405,00
Vlak 1 Kwartaaliks R 1 215,00
Lesduur Termyn Fooi
30 min individuele les Vlak 2 Maandeliks R 480,00
Vlak 2 Kwartaaliks R 1 440,00
30 min groep klas Vlak 2 Kwartaaliks R 240,00
Vlak 2 Kwartaaliks R 720,00
45 min individuele les Vlak 2 Maandeliks R 720,00
Vlak 2 Kwartaaliks R 2 160,00
45 min groep klas Vlak 2 Maandeliks R 336,00
Vlak 2 Kwartaaliks R 1 080,00
60 min individuele les Vlak 2 Maandeliks R 960,00
Vlak 2 Kwartaaliks R 2 880,00
60 min groep klas Vlak 2 Maandeliks R 480,00
Vlak 2 Kwartaaliks R 1 440,00
Lesduur Termyn Fooi
30 min individuele les Vlak 3 Maandeliks R 525,00
Vlak 3 Kwartaaliks R 1 575,00
30 min groep klas Vlak 3 Maandeliks R 265,00
Vlak 3 Kwartaaliks R 790,00
45 min individuele les Vlak 3 Maandeliks R 790,00
Vlak 3 Kwartaaliks R 2 370,00
45 min groep klas Vlak 3 Maandeliks R 395,00
Vlak 3 Kwartaaliks R 1 125,00
60 min individuele les Vlak 3 Maandeliks R 1 050,00
Vlak 3 Kwartaaliks R 3 150,00
60 min groep klas Vlak 3 Maandeliks R 525,00
Level 3 Quarterly R 1 575,00

Ander opsionele (nie-verpligtende) kostes

h

Interne eksamens - R220

Hierdie eksamens is op dieselfde standaard as die eksterne eksamens, maar is spesifiek daar vir die wat nie kan bekostig om elke jaar ‘n eksterne eksamen teen R500 – R1500 per eksamen te doen nie, maar wat steeds jaarliks wil vorder en ‘n sertifkaat ontvang vir die eksamen. Een van die ander onderwysers sal die eksamen doen, nie die student se weeklikse onderwyser nie. Die motivering hiervoor is om ‘n werklike eksamen atmosfeer te skep soos met eksterne eksamens waar jy slegs op jou vertoning vir daardie dag ge-eksamineer word. Alle onderwysers is ook mense en dis menslik dat as jy jou eie student gaan eksamineer gaan jy nie net daardie dag se vertoning in ag neem nie. Hierdie eksamens gebeur ook nie in die normale lestyd nie.

Konsert Kaartjies - R90 p/persoon

Omdat ons met ‘n baie streng begroting werk met ons konserte moet ons een of ander aanduiding hê van ons inkomste, daarom vra ons elke student wat deelneem aan die konsert om ‘n minimum van 3 kaartjies per konsert te verkoop. Wanneer daar meer as een student in een gesin is verwag ons nie van die gesin om 6 kaartjies te verkoop nie, maar slegs 4. Let wel enige student is welkom om meer te verkoop.

Vibrience Ritmiese Kitaar Sillabus Boek - R200

Omdat daar geen ander ritmiese kitaar sillabus is wat jy kan volg nie het ons ons eie saamgestel. Ons het gevind dat daar ‘n groot behoefte is by studente wat kitaar wil speel om die akkoorde te kan speel en te kan deel vorm van die “Praise & Worship Band” by die kerk of wat om die braaivleis vuur wil kan sit en musiek maak. Hierdie sillabus bestaan nie net uit liedjies nie, maar leer jou wel ook al die akkoorde, tegnieke, teorie, toonlere, gehoor ontwikkeling & ‘n groter waardering vir musiek soos enige ander eksterne eksamen.

Vibrience Kontemporêre Sang Sillabus boek - R250

Hierdie dien as ‘n handboek vir die Rockschool eksterne eksamens asook die interne eksamens.

Bel Ons

083 788 4241

Epos Ons

ovievibz@gmail.com

Besoek Ons

Hoërskool Overkruin, Braam Pretorius, Wonderboom, 0182

Kontak Ons